top of page
Vinnige Skakels
Beskikbaar op Youtube, Apple & Spotify!
LIEWE OUERS!

‘n Potgooi wat die avontuur van ouerskap met bedagsaamheid, genade en nuuskierigheid aanpak. Luister na insiggewende gesprekke met kundiges en ouers oor die uitdagings, vreugdes en vrese van ouer-wees in ‘n wilde, woeste wêreld. Jou kinders sal bly wees jy het.
Luister nou hier, of kies jou gunsteling platform:
bottom of page